William Katt

William Katt
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam William Theodore Katt
Geboorte 16 Februarie 1951 (1951-02-16)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, regisseur, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

William Katt (gebore 16 Februarie 1951) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Carrie (1976), House (1985), en The Man from Earth (2007), en in die televisiereeks The Greatest American Hero (1981).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search